


"Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie."
- Markus 10:9
22 NOVEMBER 2025
'n Kragtige bevestiging van die heiligheid en standvastigheid van die huwelik.




Kom vier die dag saam met ons!




Kroeg
Semi-formeel.
Nie balrok of strikdas nodig nie - maar ons vra tog dat jy iets aantrek wat jou ouma sal trots maak!
Slegs kaart fasiliteite beskikbaar.
Ons is baie lief vir julle kinders - hulle is oulik,hardloop vinnig en hou mense besig... maar vir hierdie geleentheid hou ons dit net vir die grootmense (vir veiligheid,sanity en bietjie rus en vrede). As jy regtig nie kan sonder jou kleinding nie, is jy welkom om hulle saam te bring, maar dit sal dan teen jou eie koste wees. Stuur gerus vir ons 'n boodskap vir die pryslys!
Metgesel slegs per uitnodiging.
Ons het regtig alles wat ons benodig (behalwe dalk 'n bietjie ekstra spaarvarkie gewig!) As jy graag iets wil gee, sal 'n bydrae vir ons varkie vir ons baie beteken - en dit vat minder plek as 'n blender!
RSVP asseblief teen 2 Augustus 2025.
Kleredrag
Addisionele Gaste
Geskenk Wens
Rsvp Datum
FYNER BESONDERHEDE


Akkommodasie
Omliggende akkommodasie opsies:
Magalies River Country Retreat
(4km (9min) van Venue)
063 695 9453
https://www.booking.com/Share-WjBNku
Remhoogte Mountain Lodge
(5km (10min) van venue)
082 571 6883
https://www.booking.com/Share-7fcfdY
Pecan Fields
(3.4km (8min) van venue)
082 806 7603
https://www.pecanfields.co.za/
La Bastide
(12km (18min) van venue)
073 283 9654
https://www.booking.com/Share-TLb245
Iris Retreat
(12km (17min) van venue)
076 777 9805
https://www.booking.com/Share-JcqB8R
Green Leaves Country Lodge & Venue
(14km (18min) van venue)
012 207 1987
https://greenleaves.co.za/venue/
Magalies Park
(16km (20min) van venue)
012 207 9000 / 060 790 2155
https://www.booking.com/Share-Tdz6w6v
Mill Lane Farmhouse
(12km (18min) van venue)
076 355 1655
https://www.booking.com/Share-3hnSMy5
Greenwillows Guesthouse
(12km (19min) van venue)
082 455 1269
https://www.booking.com/Share-Qxo81bl
Magaliesberg Mountain Lodge
(17km (26min) van venue)
082 551 2681
https://www.magaliesmountainlodge.co.za
Fairy Stone Cottage
(6km (12min) van venue)
https://www.booking.com/Share-H6zvFcY
La Montagne Guest Lodge
Kontak: 012 207 1289
(23km (30min) van venue)
https://www.sa-venues.com
Kosmos Manor
Kontak: 012 253 2384
(22km (20min) van venue)
https://www.sa-venues.com
Vulture Creek
Kontak: 082 828 4234
(14km (20min) van venue)
https://www.sa-venues.com

14:30
Gaste arriveer
Op die agenda
15:00
Seremonie
16:00
Canapés
17:30
Onthaal
18:30
Feesmaal
20:00
Ons hou partytjie





VASGEVANG
Volg die skakel of skandeer die kode om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.
Liefde




